Sunday, August 14, 2022

Review: Ver Wink die Suiderkruis

Ver Wink die Suiderkruis Ver Wink die Suiderkruis by Irma Joubert
My rating:💛💛💛💛

Ek het Tussen Stasies by Irma Joubert gelees voordat ek eers geweet het daar was n boek oor Kate en Bernard, so ek was baie opgewonde toe ek sien hulle storie is ook daar om te beleef.

Die skrywer het baie moeilike situasies in Suid-Afrika se geskiedenis, veral na die boere oorlog, gevat en op n baie mooi en sensitiewe manier deur hierdie storie, aan hierdie leser oopgebreek.



View all my reviews

About the author: 


International bestselling author Irma Joubert was a history teacher for 35 years before she began writing. Her stories are known for their deep insight into personal relationships and rich historical detail. She's the author of eight novels and a regular fixture on bestseller lists in The Netherlands and in her native South Africa. She is the winner of the 2010 ATKV Prize for Romance Novels.

No comments:

Post a Comment

Monthly Recap: November 2024

  I first saw this monthly reflections idea on:  Christian bookshelf reviews Life got a bit busy, so my update is a bit late! December will ...